Jaarboeke

Sosiale konteks in onderwys 430


 
Modulekode COE 430
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Multikulturele onderwys. Die sosiale konteks waarin verdraagsaamheid vir diversiteit kan ontwikkel. MIV/vigs en die onderwys. Die komplekse aard van die MIV/vigs-pandemie. Lewensvaardighede en die onderwys. ‘n Teoretiese raamwerk. Seksualiteit en die onderwys. Waardestelsels. Kulturele differensiasie en tradisies. Selfontwikkeling en leerremediëring.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences